Koek (TV Series 2024– ) Poster

(2024– )

Parents Guide

Add to guide
Showing all 9 items

Certification

Edit
Certification

Sex & Nudity

  • Strippers se boobs word gesien. Maar geen koekies nie.
  • N Vrou "speel" met haarself in die strip club. Jy kan duidelik sien sy kry amper n orgasme.
  • In episode een, wys daar n CCTV video van n man wat n vrou uiteet in n hysbak.

Violence & Gore

  • Niks te erg nie.

Profanity

  • Vieslike taal gebruik reg deur die reeks, maar veral Ep.1 & 2.
  • Liedjie(s) in die Koeksuster klub wat speel met grusame taal.

Alcohol, Drugs & Smoking

  • Drankies in die Stripclub word bedien en gedrink deur kliënte.

Frightening & Intense Scenes

Spoilers

The Parents Guide items below may give away important plot points.

Alcohol, Drugs & Smoking

  • N "Date Rape" drug word aan kliënte in die Strip club gegee.

Frightening & Intense Scenes

  • Mense se organe word geoes. Dit mag ontstellend wees vir sensitiewe kykers, maar dis nooit te erg nie.

See also

Taglines | Plot Summary | Synopsis | Plot Keywords


Recently Viewed